top of page

Hanru Niemand
Diskografie
en Skryfwerk

 

Hanru Niemand is ’n veelsydige Afrikaanse sanger-liedjieskrywer afkomstig uit die Boland. Sedert 2003 het hy stil-stil vir homself naamgemaak onder musiekkenners en spog hy vir amper twee dekades reeds met ’n klein kultus-aanhang van musikale fynproewers wat strek van die Kaap tot die Noorde.

 

Van sy werke is ook al na Fins en Russies vertaal deur vooraanstaande vertalers vir die genot van oorsese gehore.

  • Spotify
  • Apple Music
  • YouTube
  • Deezer
  • Soundcloud
  • Instagram
  • Facebook
Hanru Niemand_Portrait.jpg

'Gedaantespel’ is geskryf as `n enkele verhalende gedig. Dit vertel die verhaal van `n held se sending om `n prinses te red van die bose Bosnar, wat haar uit die ou koning se paleis ontvoer het. Die koning stuur die held op sy sending met drie towerneute, wat hom in staat stel om van gedaante te verwissel. Die held is dapper en sterk, maar stom, en die Bosnar is veel slinkser as hy en het ook toorkrag van sy eie...

Die verhaal raak temas aan van lyding en verlies, hoe die pad na heelword noodwendig deur selfopoffering loop, en hoe die herstel van lewensin die oorskreiding van die self noodsaak.

Musiek

HN_snap_CD_cover_FINAL_n_app_vir_alles.jpg
Hanru Niemand
'n App vir Alles
Hanru_Niemand_Opgrawings_vir_n_Lugkasteel.jpg
Hanru Niemand
Opgrawings vir 'n Lugkasteel
Hanru-Kreeftegang-Square.jpg
Hanru Niemand
Kreeftegang
Draft-1-BANTING-&-CHIPS (1).jpg
Hanru Niemand
Banting En Chips
Hanru Niemand_Roepwoorde (1400 x 1400).png
Hanru Niemand
Roepwoorde
Hanru Niemand_Tot Stilte (1400 x 1400).png
Hanru Niemand
Tot Stilte

bottom of page